Die huisvrou is moeilik van karakter, moeilik in haar woorde en moeilik in haar manier van dink. Haar man hanteer dinge maar soos dit kom…
Kunsmatige intelligensie kan inligting drasties verander, maar die einste KI beveel aan dat die mens moet aanhou om menslike skeptisisme, tegniese waarneming en kritiese denke te gebruik.
Hy sal met Muisvoël, Jan Frederik en Lyster praat, hulle oortuig oor sy plan. Muisvoël se kuif, sy hele look sal werk vir dit wat Budgie Blou beplan.
My bene dra my tot terug by die toonbank van die haarsalon. Ek voel sleg. Verneder. Skaam. Skuldig.”My ma gee hierdie …” Ek hou R20 uit. “Sy sê dit is…
‘n Onsekere toekoms kan jy ingaan deur te werk met wat jy het en vergenoegd te wees. Jy gaan nooit op ‘n punt kom waar alles reg is en waar…
Om onverwags op sewe bakoorjakkalse af te kom, is ‘n besondere ervaring.
Mynbou bring rykdom, maar ook vraagstukke. Sonder deeglike, streng en volgehoue beplanning kan die provinsie se droom van ‘n mynbou-spilpunt ‘n logistieke nagmerrie word.
Die verstommende streke van inkopiegangers by die betaalpunt kan ‘n mens woordeloos laat en jou laat wonder waarheen goeie maniere is.
En eintlik wil ons net in die koel herfsluggie sit, kyk hoe die eerste herfsblare neerdaal aarde toe, hoe akkedisse in sonkolle bak, hoe voëls vry op lugstrome rondsweef, en…
Ons kan maklik oor die opstanding dink as ‘n historiese gebeurtenis wat ons net vier en herdenk. Maar dit is veel meer as dit.