Wanneer jy ‘n berekende risiko in vertroue neem, kan jy teleurgestel word. Risiko, vertroue en gevolge gaan hand aan hand. Wanneer vertroue geskend word moet ‘n mens daarmee saamleef.
Wiskundige denke dra glo by tot hoop omdat dit oorweldigende onsekerheid in uitvoerbare padkaarte omskep, en bied maniere om uitkomste te voorspel.
Ontdek ons mos eendag ‘n blou budgie, of dit is ‘n parkiet, in ons voortuin. Hy vreet lustig saam met mossies, vinke en duiwe aan die saad wat die huismense…
“Enige iemand wat lank genoeg in die Noord-Kaap bly weet dat daar in die somer geen koelte is nie. Niks is koel nie. Nêrens nie. Daar is net skaduwees.”
Die lank en die kort is: moenie te gou ophou nie. Daar is altyd nog ‘n tree, nog ‘n dag, ‘n bietjie hoop ekstra, ‘n bietjie krag ekstra, ‘n pad…
Keer op keer het sy die geskenk vir my gegee en dan teruggevat. Elke keer moes ek maak asof ek dit vir die eerste keer sien. Intussen was my pa…
Die toenemende internasionale konflik gee ‘n koue rilling. En ongeag Suid-Afrika se hoë misdaadstatistiek, is dit glo ‘n veilige land.
Daar is min eliksers soos saamlag en -kuier, en selfs “inligting uitruil”, om ‘n mogge-troffe-gees op te beur. Dan besef jy: Mense het mekaar nodig
Die probleem is dalk nie soseer die feit dat ons kla nie. Die probleem is dalk dat ons nie by die regte mense of instellings kla nie.
Iemand wie se wil die alfa en die omega is, is ‘n baie moeilike mens om mee te werk. Kan jy jou wil buig, of moet jou wil altyd geskied,…