In a landmark judgment the Constitutional Court of South Africa declared the Public Procurement Act unconstitutional and invalid in its entirety.
Getuienis ter strafversagting en strafverswaring word vandag in die Hooggeregshof aangehoor in die saak van twee mans ná ‘n vriend se dood.
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
Three officials of the JTG District Municipality who stand accused of allegations of corruption, fraud, cyber fraud, cyber forgery, uttering, and contraventions of the MFMA will appear in the Specialised…
Die uitgerekte korrupsiesaak waarin John Block, voormalige provinsiale ANC-leier, en ander oudhooggeplaastes van knoeiery met die bou van die psigiatriese hospitaal by Kimberley aangekla word, haak steeds in die voorverhoorfase…
Die slagoffer van ‘n beweerde verkragtingsvoorval in ‘n hospitaal het glo teen medici se advies op bykomende medikasie aangedring.
‘n Seun van wyle Charmaine Anthony het Maandag in die hof van die gebeure in 2024 getuig waartydens sy ma dood is.
Videogrepe wat in die hof vertoon is toon hoe die gebeure ontvou het wat daartoe gelei het dat ‘n advokaat en haar pa in ‘n moordverhoor aangekla is.
‘n Tienermeisie is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis ná sy skuldig bevind is aan verkragting van haar voormalige vriendin.