A six-year-old girl from Kimberley experienced a dream-day, which was fulfilled by Reach for a Dream.
By die vyfde jaarlikse Golden Oldies-kampioenskap het 18 spanne van verskeie aftreeoorde van Kimberley en omgewing hul vernuf gewys.
Three internationally acclaimed musicians are set to converge on Kimberley this weekend, bringing world-class artistry to the Kimberley Academy of Music’s (KAM) Celebration Concert.
Die ZF Mgcawu-eendagreeks (50 boulbeurte) het Saterdag 17 Oktober amptelik begin met ‘n baie eensydige wedstryd tussen Carltonians en Upington Lions.
‘n Nuwe kinderboek, geskryf deur ‘n inwoner van die Kuruman-omgewing, is by die tweede Van Zylsrus-kunsteweek bekendgestel.
A nappy run took place in Galeshewe to raise thousands of nappies needed for the children with profound disabilities at the Helen Bishop Home.
‘Special stories and secrets” can be viewed at the annual Matric Art Exhibition, currently at the William Humphreys Art Gallery in Kimberley.
Talle hoërskole in die Noord-Kaap en aanliggende gebied het onlangs hul matriekafskeidsgesellighede vir 2026 se matrikulante aangebied.
Kinders en jeugdiges van Philipstown is die hoofkarakters van die dokumentêre film The Philipstown WireCar Grand Prix.
The grand finale of the Oryx Unbound series took place on Saturday 3 October with Battle of the Bikes.