Die huidige projek by Riverton-watersuiweringsaanlegte word gedoen met die oog op die toekoms, en daar word reeds vir toekomstige tegnologieë beplan.
Met die afhandeling van die eerste AVBOB Griekwas-vrouerugby-superliga het vier vrouespanne amptelik die speelveld vir vroue-rugbyklubs in die Noord-Kaap geopen.
The theft of the wheels on both Kimberley SPCA dog trailers left the charity organisation frustrated and angry, but then kindness stepped in.
Te danke aan gemeenskapsteater wat by die Apollo-teater in Victoria-Wes posgevat het, is ‘n unieke produksie met meer as 40 kinders uit die gemeenskap opgevoer.
Die Walk-by-Faith-sopkombuis en New Park Primary School het onlangs ‘n mini-gemeenskaps-uitreikingsveldtog bedryf.
‘n Tweede Mokala-boskonsert word vir vanjaar aangebied weens die gewildheid daarvan en kaartjies wat vroeg reeds uitverkoop. Dit vind 13 to 15 November plaas.
After weeks of excitement and thousands of hopeful entries, Mopholosi Gokatweng from Kathu was announced as the lucky winner of a brand new Toyota Vitz after a draw.
The Suzuki Griquas eye a perfect record in the Toyota Challenge finale against Portugal’s Lusitanos.
With strong support from suppliers and sponsors, this year’s Sishen Classic Charity Golf Day raised more than R2 million for initiatives supporting educational programmes in the Kathu area.
A ribbon-cutting ceremony marked the handover of a newly completed multipurpose school hall at the Dr Izak van Niekerk Primary School in Springbok.