Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
FOTO’S | Graad 12’s van 2026 deel glans en swier van vroegjaar se matriekafskeid
Voor en ná die afgelope vakansie het talle hoërskole in die Noord-Kaap hul matriekafskeidsgesellighede vir 2026 se matrikulante aangebied.
-
Kimberley-matrikulant wedywer op nasionale vlak met seniors in hamergooi
Danika Roets, in matriek aan die Hoërskool Diamantveld, het op Atletiek Suid-Afrika se senior kampioenskapsbyeenkoms as junior ‘n sewende plek tussen die senior vroue in hamergooi behaal.
-
Netbaldroom wink in Dubai vir hoërskoolleerder van Douglas
‘n Graad 11-leerder aan die Hoërskool Douglas se liefde vir netbal het ‘n hoogtepunt bereik toe sy onlangs gekies is om Suid-Afrika in netbalproewe in Dubai te verteenwoordig.
-
Hopetown se eerstespan maak doelgerig netbalgeskiedenis by sportweek
Die Hoërskool Hopetown se eerste netbalspan het geskiedenis gemaak toe hulle vir die eerste keer die onlangse AJ Sportweek in Mosselbaai gewen het.
-
Konsepregulasies verbied uitsluiting van swanger leerders, fokus op voortgesette onderwys
Konsepregulasies vir hantering van swangerskappe onder leerders is daarop gemik om uitsluiting van swanger leerders te voorkom, skorsing te verbied en voortgesette onderwys te verseker.
-
Recycled materials take centre stage at Newpark Primary’s fashion show
Newpark Primary School learners held a fashion parade showcasing costumes made from recycled materials to promote environmental awareness.
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks | Diamantveld en Trio laat skare juig
Die hoogtepunt van die Wesgrow-kragmeting tussen Diamantveld en Trio was die rugbywedstryd tussen die eerstespanne, wat die toeskouers op die punt van hul stoele gehou het.
-
ADVERTEERDERSNUUS | Uitgevat om besoekers op Valentynsdag te trakteer
Besoekers aan die Diamond Pavilion Mall in Kimberley is Saterdag op Valentynsdag trakteer met ‘n lekkerny wat aan hulle uitgedeel is deur matriekleerders aan die Elizabeth Conradie-skool.
-
Homevale High raises pass rates with challenging but achievable goals
Homevale High School’s academic improvement from 21.1% in 2023 to 86.7% in 2025 resulted from strategies including rebuilding learner confidence, enhanced curriculum management, and emotional support from dedicated teachers.










