Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Matriculant of the Year | Novus Media’s involvement a vote of confidence in SA youth
“The competition improved my self-confidence. It taught me to trust my abilities and to be proud of my achievements, hard work, and personality.”
-
Providing valuable insight into economic conditions
Valuable insight was provided into economic conditions during a recent stakeholder forum in Kimberley.
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks | Voortreflike spel in drie sportsoorte beleef
Al die rugbyspanne van die Hoërskool Diamantveld het verlede week as oorwinnaars van die veld gestap ná hul kragmeting teen die Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.
-
MANY MORE PHOTOS | Graad 12’s van 2026 deel glans en swier van vroegjaar se matriekafskeid
Voor en ná die afgelope vakansie het talle hoërskole in die Noord-Kaap hul matriekafskeidsgesellighede vir 2026 se matrikulante aangebied.
-
Twee jong Noord-Kapenaars verwerf goud vir verder en flinker op SA’s
Twee Noord-Kaapse leerders het met goue medaljes en as Suid-Afrikaanse kampioene van die Nasionale Skolesportkampioenskappe (NSSC) teruggekeer.
-
Matriculant of the Year | Enter to gain the opportunity of a lifetime
Matriculants from across the country who are leaders and achievers in academics, culture and sport, and who plan to study at the UFS next year, can enter.
-
Kimberley-matrikulant wedywer op nasionale vlak met seniors in hamergooi
Danika Roets, in matriek aan die Hoërskool Diamantveld, het op Atletiek Suid-Afrika se senior kampioenskapsbyeenkoms as junior ‘n sewende plek tussen die senior vroue in hamergooi behaal.
-
Netbaldroom wink in Dubai vir hoërskoolleerder van Douglas
‘n Graad 11-leerder aan die Hoërskool Douglas se liefde vir netbal het ‘n hoogtepunt bereik toe sy onlangs gekies is om Suid-Afrika in netbalproewe in Dubai te verteenwoordig.
-
Hopetown se eerstespan maak doelgerig netbalgeskiedenis by sportweek
Die Hoërskool Hopetown se eerste netbalspan het geskiedenis gemaak toe hulle vir die eerste keer die onlangse AJ Sportweek in Mosselbaai gewen het.
-
Konsepregulasies verbied uitsluiting van swanger leerders, fokus op voortgesette onderwys
Konsepregulasies vir hantering van swangerskappe onder leerders is daarop gemik om uitsluiting van swanger leerders te voorkom, skorsing te verbied en voortgesette onderwys te verseker.










