Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Loopbaanvoorligting ondersteun matrieks op hul pad na ‘n beter toekoms
Te danke aan ‘n loopbaanvoorligtingsprogram word matrikulante van Springbok gehelp om daadwerklike stappe na hul toekoms te neem.
-
Groeiende woede oor voortslepende swak dienslewering in Kuruman
Voortslepende swak dienslewering in verskeie woonbuurte in Kuruman het inwoners nou laat sê: Genoeg is genoeg.
-
Nog ‘n kop rol in Lichtenburg te midde van dié dorp se lig wat al flouer skyn
Voorvalle van vandalisme gaan onverpoosd in Lichtenburg voort, terwyl die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit volgens ‘n verslag sinoniem met onbevoegdheid is.
-
Springbokram van Noord-Kaap behaal stewige R3 miljoen op wildsveiling
Toppryse is op ‘n onlangse wildsveiling behaal, onder meer R3 miljoen vir ‘n springbokram van Richmond in die Noord-Kaap.
-
Moord-ondersoek ná vrou se liggaam in vlak graf in Roodepan gevind is
‘n Moordsaak word ondersoek nadat die liggaam van ‘n 31-jarige vrou op Woensdag 30 September omstreeks 16:30 in ‘n vlak graf in ‘n sinkhuis in Lerato Park in Roodepan gevind…
-
Suid-Afrikaner glo onder helde wat Flydubai- vliegramp voorkom
Bemanning en passasiers het glo die kajuit bestorm. Hulle het die aanvaller oorweldig, vasgebind en die vliegtuig onder beheer gekry.
-
Hof kap Noord-Kaapse munisipaliteit en dorpsbestuurder oor ‘kwaadwillige’ afdanking
Die hooggeregshof in Kimberley het bevind die Kgatelopele-munisipaliteit in Daniëlskuil en sy dorpsbestuurder volhard met die onregverdige behandeling van ‘n geskorsde direkteur.
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
OVK en Noord-Kaapse politieke partye verbind hulle tot vreedsame verkiesing
Politieke partye in die Noord-Kaap het hul amptelike verbintenis tot ‘n vry, regverdige en vreedsame verkiesing hernu tydens die OVK-seremonie vir die ondertekening van die Verkiesingsgedragskode.










