Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Geel vlak 4-weerwaarskuwing lei tot sluiting van skole in Namakwa-distrik
Alle skole in die Namakwa-distrik van die Noord-Kaap is vir vandag, Maandag 14 September, gesluit weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat vir die distrik uitgereik is.
-
Mama Afrika dra vaardighede vrylik oor om geleenthede vir ander te help skep
Te danke aan vaardigheidsopleiding deur die Clover Mama Afrika-projek, kan ‘n inwoner van Upington nou ook ander oplei en help.
-
John Block en ander oud-hooggeplaastes se korrupsiesaak sleep voort
Die uitgerekte korrupsiesaak waarin John Block, voormalige provinsiale ANC-leier, en ander oudhooggeplaastes van knoeiery met die bou van die psigiatriese hospitaal by Kimberley aangekla word, haak steeds in die voorverhoorfase…
-
Slagoffer van beweerde verkragting in hospitaal ‘benadeel’ deur sterk medikasie
Die slagoffer van ‘n beweerde verkragtingsvoorval in ‘n hospitaal het glo teen medici se advies op bykomende medikasie aangedring.
-
Skenkings aan kwesbares help leerders om gerat en selfversekerd skool te gaan
‘n Totaal van 35 kwesbare kinders in Loeriesfontein, en hul versorgers, het onlangs ’n pakkie met noodsaaklikhede ontvang om die druk van die skoolkwartaal te verlig.
-
Vroue van Springbok leer vaardighede vir selfvertroue en onafhanklikheid
‘n Aantal vroue van Springbok het onlangs verskeie vaardighede aangeleer om hul seflvertroue en onafhanklikheid te versterk.
-
Misdaad in Noord-Kaap: Moord minder; gewelddadigheid, verkragting meer
‘n Daling in moordsake is in die Noord-Kaap aangeteken, maar die jongste misdaadstatistiek vir die provinsie toon dat ander gewelddadige kontakmisdade en veral seksuele misdrywe skerp toegeneem het.
-
Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van gelaaide pryse geloof
Landbouminister Willie Aucamp se ingryping met bewerings van hoë pryse vir entstowwe teen bek-en-klouseer, word verwelkom as pro-aktief.
-
Boere hoor ‘ploeg met verandering’ – gebruik KI vir dataverwerking, opbrengsvoorspelling
Boere kan KI onder meer suksesvol gebruik vir makliker dataverwerking en meer akkurate opbrengsvoorspellings.










