Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense ‘vrek te skiet’
‘n Seun van wyle Charmaine Anthony het Maandag in die hof van die gebeure in 2024 getuig waartydens sy ma dood is.
-
Skeppers van ‘Boy van die Suburbs’ en ‘Die Gang’ vereer in liedjietuin
Twee legendes in die Afrikaanse musiekwêreld is verlede week in die FAK-Liedjietuin vereer.
-
Hof bevries bates van R3,4 miljoen ná beweerde bedrog van R9 miljoen by skool
‘n Huis met ‘n waarde van ongeveer R1,8 miljoen is die nuutste bate van ‘n voormalige finansiële administrateur van ‘n skool wat bevries is.
-
Moordverhoor: Hof sien op video hoe bloedbad by sekuriteitshek ontvou
Videogrepe wat in die hof vertoon is toon hoe die gebeure ontvou het wat daartoe gelei het dat ‘n advokaat en haar pa in ‘n moordverhoor aangekla is.
-
Probleem in Upington kan só op Google oorbrug word
‘n Beroep is op inwoners van Upington gedoen om die lae spoorwegbrug waarteen vragmotors gereeld vasry, as sulks op Google Maps aan te meld.
-
Man verskyn in hof ná moord op 89-jarige vrou van Bloemhof
Nuus oor die aanval en moord op ‘n 89-jarige vrou van Bloemhof is met verbystering deur dié plattelandse gemeenskap aangehoor.
-
Tienermeisie kry sewe jaar tronkstraf ná verkragting van voormalige vriendin
‘n Tienermeisie is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis ná sy skuldig bevind is aan verkragting van haar voormalige vriendin.
-
Grootskaalse leeu-opname in Kgalagadi Oorgrenspark begin
’n Nuwe, omvattende leeu-opname, wat tot Oktober 2026 duur is in die Kgalagadi Oorgrenspark bekend gestel.










