Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bek-en-klouseer ramp ‘laakbaar geminag’ deur e-pos uit minister se kantoor
‘n Uitgelekte e-pos vanuit die minister van landbou se kantoor het landboubetrokkenes warm om die kraag weens die strekking dat die bek-en-klouseer ramp nie ernstig opgeneem word nie.
-
Stadsbestuurder Matlala seëvier in hof wyl administrateur koste moet betaal
Waarnemende regter Jane Ngubeni het ‘n bevel in Thapelo Matlala se guns uitgereik, op dieselfde dag waarop die verhoor oor substantiewe klagtes teen hom sou begin.
-
Kultuur en stookkuns prut saam by Voortrekkermonument-mampoerfees
Vanjaar se kompetisie het 262 inskrywings getrek. Stokers was van so ver suid soos Oudtshoorn en Uitenhage en so ver noord soos Magoebaskloof en Ellisras.
-
Griekwastad-moordenaar: Parool herroep ná beslissing van hersieningsraad
Die parool van die 29-jarige Griekwastad-moordenaar is teruggetrek ná ‘n besluit van die Korrektiewe Toesig- en Paroolhersieningsraad.
-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was onder bespreking in die hooggeregshof in Kimberley waar twee mans van moord aangekla word.
-
KYK | Riool-chaos dwing verrigtinge by Kimberley-landdroshof na hoë hof
‘n “Walglike” rioolkrisis by die gebou van die Kimberley-landdroshof veroorsaak chaos in regsverrigtinge, en polisielede en gevangenes word aan dié onhigiënese toestande blootgestel.
-
Sake van dieremishandeling ondersoek ná skokkende gevalle in Noord-Kaap
Skokkende voorvalle van dieremishandeling word ondersoek ná ‘n hond onder meer lewendig aan ‘n boom opgehang is, en ‘n ander een lewendig begrawe is.
-
Vioolsdrift-moordverhoor begin weer Maandag in hof in Springbok
Die verhoor van Japie Claassens (61) van Vioolsdrift in die Noord-Kaap, wat tereg staan op twee aanklagte van moord, sal op 8 Junie weer ‘n aanvang neem.










