Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
Kai !Garib gekap oor ‘kritiese toestand’ weens dienste wat ineenstort
Die Kai !Garib-plaaslike munisipaliteit in die Noord-Kaap is Sondag skerp gekritiseer vir sy voortgesette versuim om die ineenstorting van water- en sanitasiedienste te stuit.
-
KYK | ‘As een val, staan tien op’: Aktiviste teen ‘tenderpreneurs en politiekery’
‘n Onderonsie het Vrydag voor die hooggeregshof in Kimberley uitgebreek oor die wenslikheid van die provinsiale regering se besluit om die Sol Plaatje-munisipaliteit onder administrasie te plaas.
-
Verdagtes in R36 miljoen-diefstalsaak by sekuriteitsfirma betaal glo in kontant
Stapels kontant is op die huisplafonne van verdagtes gevind, terwyl ander kontant vir voertuie betaal het. Dit volg ná ‘n roof by ‘n sekuriteitsmaatskappy waar R36 miljoen geroof is.
-
Hof-uitspraak oor staatshantering van bek-en-klouseer bied uiteindelik hoop
‘n Hooggeregshof-uitspraak bied uiteindelik hoop dat die wegholverspreiding van die staatsbeheerde bek-en-klouseersiekte nou met inisiatief van die private sektor gestuit kan word.
-
Kruger-toeriste se moordenaars vlug vermoedelik met bakkie na Mosambiek
Die familie van die vermoorde egpaar wie se lyke Vrydag in die Pafuri-gebied van die Krugerwildtuin gevind is, word Maandag by die park verwag.










