Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
MENING | So dip ons saam ‘n ouma en brul die leeus vanuit die kas
Na alle waarskynlikheid is dit net Suid-Afrikaners wat verstaan dat wanneer jy sê “dip ‘n ouma”, jy nie bedoel om ‘n bejaarde vrou te onderdompel nie.
-
POTPOURRI | Mooiste mooiste maand is hier en Kersfees is op sy spoor
Kersversierings maak reeds hul verskyning in winkels. Skrikwekkend. Dit voel soos ‘n paar maande gelede wat ons gewonder het wat hierdie nuwe jaar vir ons gaan inhou.
-
TWYFELHOEKIE | Haar aanhaling oor oordeel staan rotsvas
As daar nou een ding is wat ek so duidelik van haar onthou is dit haar vermoë om nie te oordeel nie.
-
POTPOURRI | Moenie wag nie, begin vee voor jou eie deur
Ons moet begin om voor ons eie deure te vee. Agterdeure. Voordeure. Sydeure. Letterlik, sowel as figuurlik.
-
TWYFELHOEKIE | July deel wysheid vir elke maand van die jaar
Ek begryp nou meer as toe dat ‘n mens soms wil wegkom van die geraas van baie dinge en net die stil wind wil hoor.
-
MENING | Ons is regtig nie almal so nie, tog roer ons saam in die pot
Soms, wanneer jy verbysterd is met “jou mense” se doen en late, wonder jy wat jou erfenis nou eintlik is. Want jy kan dalk op Erfenisdag by elke erfenisviering omdraai…
-
KAMEELDORING | Rooyouers pluk ‘n lat vir hulself met noodgedwonge witleuentjies
Ouma Lappies waarsku altyd dat die leuen kort beentjies het, en dit is selfs nog korter as kinders in die prentjie is.
-
POTPOURRI | Die wêreld is vol skerp punte, tog help dié om dit ronder te maak
Daar is mense wat, met hul optrede, die spreekwoordelike skerp punte effens ronder, meer aanvaarbaar en meer hanteerbaar maak.
-
TWYFELHOEKIE | Natuur keer terug met lenteblomme en kleur ná verskroeiende brand
Dié vuur kon seermaak, verwoes en lelik maak, maar dit kon nie die groei wat daar lê, wegvat nie.
-
MENING | Daarom het ons nooit tyd in dié tyd van tydbesparing nie
‘n Mens sou reken dat tyd in die moderne eeu volop is want bykans elke produk of diens beweer dat tyd gespaar word deur dit aan te skaf. Maar waar…




