Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Elektrisiën uit die Noord-Kaap wys vonk in die kombuis en wen Masterchef
Dié Kimberliet het al kleintyd saam met sy ouma Aletta Benjamin gekook. Hy het ’n plakboek gemaak en resepte daarin geplak en geskryf.
-
‘Reus van ’n mens’ en gemeenskapsleier ds. Keydy O’Callaghan laat groot leemte
“Die stilte wat ’n mens soos Keydy agterlaat, is groot, juis omdat sy teenwoordigheid vir soveel mense iets beteken het.”
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Kameraadskap sonder gelyke gevier saam met Griekwaland-Wes-Rugby-unie se 140 j.
Oudspelers het van so ver soos Engeland het gekom om hul ou spanmaats te sien en gholf en rolbal te speel vir die Griekwaland-Wes-Rugby-unie se reünie.
-
Emthanjeni se paaie verval, met ‘skrootwerf van ou wrakke’ by munisipaliteit
“Die munisipale werkswinkel lyk soos ‘n skrootwerf. In Februarie was nog net een van die munisipaliteit se laaigrawe werkend, vandag geeneen nie.”
-
Stille steunpilaar en bedrewe krieketspeler van Upington se lewe gedenk
Cicel Leonardo Feris, alombekend as Buksie, se lewe en dood is op 30 Julie deur familie en vriende in die Sewende Dag Adventiste-kerk in Upington gevier.
-
Boere wat hul pasmaats soek, kan nou inskryf vir TV-reeks
Inskrywing is nou oop vir boere wat na liefde soek om hulle in te skryf vir reeks 19 van kykNET se immergewilde TV-reeks Boer soek ‘n vrou.










