Kaylen van der Westhuizen van die NJ Heyns Skool in KImberley. FOTO: Zel-done Fotografie
Kaylen van der Westhuizen van die NJ Heyns Skool in KImberley. FOTO: Zel-done Fotografie

FOTO’S | Matrieks sluit skoolloopbaan af met glansgeleenthede


Die afgelope weke, voor en ná die vakansie, het talle hoërskole in die Noord-Kaap en aanliggende gebied hul matriekafskeidsgesellighede vir 2026 se matrikulante aangebied. Dié geleenthede en die uitrustings is met glans en swier gekenmerk.

Hier is foto’s wat NoordkaapBulletin van die spesiale geleenthede ontvang het.

As jy ook jou 2026 foto’s wil deel, stuur die foto’s, asook jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na helena.barnard@novusmedia.co.za.

Over the past few weeks – both before and after the holidays – numerous high schools in the Northern Cape and surrounding areas hosted matric farewells for the Class of 2026. These events and the outfits worn were marked by glamour and style.

Here are photos of these special occasions received by the NoordkaapBulletin.

If you would also like to share your Class of 2026 photos, please email the images -along with your name and surname, your partner’s name and surname, the name of your school, and the photographer’s name – to helena.barnard@novusmedia.co.za.

Kaylen van der Westhuizen
Kaylen van der Westhuizen van die NJ Heyns Skool in Kimberley.
FOTO: Zel-done Fotografie

 

Frans Badenhorst van die Hoërskool Douglas saam met sy metgesel, Lizmari van der Westhuizen
Frans Badenhorst van die Hoërskool Douglas saam met sy metgesel, Lizmari van der Westhuizen in graad 10 aan die Hoërskool Diamantveld.
Chanté Vorster
Chanté Vorster van die Orania CVO-skool in die Noord-Kaap en haar metgesel, Shaan-Dee de Lange. FOTO: Be light Photography / Chrichè Elers vanaf Kimberley

LEES OOK: MANY MORE PHOTOS | Graad 12’s van 2026 deel glans en swier van vroegjaar se matriekafskeid

LEES OOK: PHOTOS GALORE | Graad 12’s van 2026 deel glans en swier van matriekafskeid

Deel 'n foto
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article