Pelgrimstog van 1811 die inspirasie vir 70-jarige wat nou in William John Burchell se voetspore volg
The Red Tape Reduction campaign was launched to cut the red tape that is strangling small businesses.
‘n Foto van ’n witrugaasvoël wat 25 jaar gelede gering is en nou weer in die Rooifontein-wildsplaas buite Kimberley afgeneem is, maak opslae.
Met die oog op die komende plaaslike verkiesings op 4 November is koalisieregerings die mees waarskynlike toekoms vir Suid-Afrika, sê die leier van die VF Plus.
Kumba Iron Ore’s privately operated Sishen Airport has been awarded the Gold Aviation Safety Award for displaying high safety standards.
Die enigste verhoogstuk van die bekende skrywer, wyle Annelie Botes, is eerskomende Saterdag op die verhoog van die Apollo-teater in Victoria-Wes te sien.