Die polisie in die Noord-Kaap het vroue in dié provinsie opnuut gemaan om ten alle tye hul eie veiligheid in gedagte te hou.
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
A foreign national was arrested in Kimberley for possession of suspected illicit drugs and possession of suspected stolen property.
Die uitgerekte korrupsiesaak waarin John Block, voormalige provinsiale ANC-leier, en ander oudhooggeplaastes van knoeiery met die bou van die psigiatriese hospitaal by Kimberley aangekla word, haak steeds in die voorverhoorfase…
‘n Daling in moordsake is in die Noord-Kaap aangeteken, maar die jongste misdaadstatistiek vir die provinsie toon dat ander gewelddadige kontakmisdade en veral seksuele misdrywe skerp toegeneem het.
Police in Kimberley warn vehicle owners to be vigilant and take precautions to safeguard their vehicles after the theft of vehicles worth more than R4 million
‘n Seun van wyle Charmaine Anthony het Maandag in die hof van die gebeure in 2024 getuig waartydens sy ma dood is.
‘n Huis met ‘n waarde van ongeveer R1,8 miljoen is die nuutste bate van ‘n voormalige finansiële administrateur van ‘n skool wat bevries is.
Two suspects were arrested after dagga concealed in a diaper, as well as in a courier parcel, was found in their possession.
An elderly couple, both 80 years old, were allegedly attacked and robbed at their residence in Herlear, Kimberley, by two armed suspects.