Die publiek kry van 18 tot 22 September die geleentheid om vir hul gunstelingliedjie te stem. Die wenner word op 24 September aangekondig.
This high-energy collision of sport, art and sound aimed to discover local talent. The competition focused on skateboarding, DJing and graffiti.
Daar wag drama, musiek en lekker saamkuier op die Vrystaat Kunstefees van 7 tot 11 Julie.
Clarens becomes a walkable arts destination; visitors move between exhibition spaces, attend performances, sit in on book discussions and get creative.
Kapenaars was Woensdag geskok om wakker te word met die hartseernuus van die afsterwe van die stad se geliefde vermaaklikheidskunstenaar Soli Philander.
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.
Twee Bloemfonteiners saam met hul winkelpop, Wendy, en lewensredder, Engel die yskas, wys hoe beginners dit doen op vanjaar se Bull Run op Van Wyksvlei.