Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Desere Finck van Kuruman, wat twee jaar gelede haar eerste boek publiseer het, se tweede boek is onlangs voltooi en gedruk.
Inkopiestrollies word daagliks oor die land heen gesteel, en handelaars voer ‘n stille stryd teen dié diefstal terwyl miljoene rande se verlies gely word.
In Loeriesfontein-omgewing het 104 kleinskaalboere broodnodige veevoerondersteuning ontvang.
|
‘n Verdagte is Woensdag 28 Oktober in hegtenis geneem ná die liggaam van die 44-jarige Christina (Toenas) Beukes Sondag in ‘n vlak graf by Currieskamp naby die Oranjerivier gevind is.
Die liggaam van ‘n 44-jarige vrou, wie as vermis aangemeld is, is in ‘n vlak graf naby die Oranjerivier by Currieskamp gevind.
Tannie Coba Schabort, wat beskou is as een van die oudste lewende leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, is Sondag op 109 oorlede.
Verskeie Noord-Kaapse krieketklubs was die afgelope naweek slaags op die krieketveld.
|
A total of 2 000 primary school learners in the Northern Cape are getting the chance to learn science by doing it.
|
Die Hoogste Hof van Appèl het in die guns van ‘n vrou van Kimberley beslis wat aanvoer sy is permanent verlam ná ‘n akupunktuurbehandeling en ‘n skadevergoedingseis wil instel.
|
After the announcement of the Crystal-Donna Roberts Bursary before the 2026 edition of the Vrystaat Arts Festival, the first recipient has now been announced.
|
