Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Bloemfonteinse apteker is vereer vir die belangrike rol wat sy speel in die Suid-Afrikaanse aptekersbedryf.
|
Vanjaar se Bloemfontein-messkou is ” ‘n Lekker gesellige byeenkoms van mense wat deel in die mooi en kundigheid van handgemaakte messe.”
Ouma Pearl Hoff van Upington het die week haar 106de verjaarsdag gevier.
|
Jacobsdal in die Vrystaat en duskant die Noord-Kaap-grens, is ‘n gemeenskap wat weet hoe om aan te pas by omstandighede. RSG en Virseker se Kultuurkaravaan het daar gaan kuier.
|
Debbie en Dirk Conradie is verlede jaar gekroon as die beste nuwelinge op die Bull Run, maar vanjaar was hulle die algehele wenners van dié pret-naweek.
Die 33-jarige Lehan Müller van Upington is die week in ‘n motorongeluk dood. Sy 31-jarige vrou, Sunica, is ernstig beseer en is onder sedasie in ‘n private hospitaal in Kimberley.
Al meer gemeenskapslede uit Roodepan en Greenpoint in Kimberley kom met klagtes oor klinieke vorendag, ook oor beweerde bedrywighede van die sogenaamde polissmokkelaars.
Ná jare op ‘n suurstofmasjien, haal Karen du Plessis nou lekker asem ná ‘n dubbele longoorplaning einde Julie.
A film shot in Kharkams in the Namaqua region is South Africa’s official entry for the 99th Annual Academy Awards, with a change to be on the shortlist for an…
|
The multi-award-winning documentary, The Philipstown WireCar Grand Prix, has been nominated for a 2026 International Emmy Award.
|
