Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Inwoners se menswaardigheid word afgebreek weens owerhede se versuim om balies of emmertoilette een maal per week leeg te maak; soms staan dié diens tot ‘n maand oor.
Die saamstaan van eienaars van Hilux-bakkies by die Nampo-oesdag het verlede week tot die verbetering van ‘n wêreldrekord gelei.
Voor en ná die afgelope vakansie het talle hoërskole in die Noord-Kaap hul matriekafskeidsgesellighede vir 2026 se matrikulante aangebied.
Wanneer die Kurumanrivier afkom is dit tyd vir waterski tussen die Kalahari-duine in Van Zylsrus.
‘n Ouma van Jan Kempdorp is goed op dreef met haar staptog van 830 kilometer tot in Durban. Haar doel is bewusmaking van haar kleinkind se seldsame siekte, en geldinsameling…
LUR Bentley Vass het gesê hy is onbewus van kriminele kwessies rakende sy administrateurs vir die Sol Plaatje-munisipaliteit, terwyl een wel strafregtelike aanklagte teen hom het.
|
Twee Noord-Kaapse leerders het met goue medaljes en as Suid-Afrikaanse kampioene van die Nasionale Skolesportkampioenskappe (NSSC) teruggekeer.
Repeated flooding events and a lack of proper maintenance have left the road infrastructure in the Northern Cape in a state of ongoing deterioration, says Agri Northern Cape.
|
Teenstrydige verklarings van die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington en die huurder van Die Eiland, oor beweerde onwettige skuldafskrywing van R6 miljoen, is uitgereik.
|
‘n Hewige storm het binne ‘n halfuur verwoesting in dele van Kathu veroorsaak, terwyl reënneerslae steeds oor groot dele van die Noord-Kaap voorkom.
