Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Afrikaanse idiome – hoe lank is dit nog met ons? vra oud-dosent
As afgetrede dosent het Almarié Geldenhuys met groot skok tot die ontdekking gekom dat idiome nie meer deel van ons matrikulante se sillabus uitmaak nie.
-
‘Hartseerdag’ vir Fraserburg se erfenis toe historiese Peperbus ineenstort
Die historiese en unieke seskantige Peperbus in Fraserburg, wat reeds 165 jaar staan, het die naweek ineengestort.
-
Talle distrikspaaie in Noord-Kaap verspoel ná hewige reën
Die Noord-Kaapse departement van paaie en openbare werke het Saterdagaand padveiligheidswaarskuwings vir groot dele van die Namakwa-distrik uitgereik ná hewige reënbuie.
-
Kalahari-inspirasie ingeasem by tweede Van Zylsrus Kunsteweek
Die tweede Van Zylsrus Kunsteweek in die Kalahari vind eersdaags plaas – dit is waar inspirasie ingeasem word om self kunstig te wees.
-
Herstelstryd duur voort ná ernstige motorbotsing en 18 operasies
Ná ‘n ernstige motorbotsing waarin sy betrokke was, en ná 18 operasies is Jolandy Dimond van Kimberley steeds met ‘n herstelstryd besig.
-
Vioolsdrift-moorde: Beskuldigde sê glo dat hy ‘mense geskiet’ het
Die lusernboer van Vioolsdrift in die Noord-Kaap wat van die moord op twee van sy vriende aangekla word, het glo aan sy buurman wie hy gevra het om hom na…
-
Hof lewer uitspraak oor twee ná vriend oorgenooi is om hom dood te maak
Getuienis ter strafversagting en strafverswaring word vandag in die Hooggeregshof aangehoor in die saak van twee mans ná ‘n vriend se dood.
-
Gewese polisie-offisier erken skuld op aanklagte van bedrog en geldwassery
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
-
Normale skoolonderrig hervat Dinsdag in die Namakwa- en ZF Mcgawu-distrik
Skoolonderrig sal Dinsdag 15 September in alle distrikte van die Noord-Kaap hervat word ná sommige skole Maandag gesluit was weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat veral vir die Namakwa-distrik uitgereik…










