Aan die einde van die dag is dit maar die begeerte om vrede te beleef en te ervaar wat alle verstand te bowe gaan.
Dit is dierbaar hoe ons die Afrikaanse taal kan verbuig of lettergrepe kan herrangskik om ons eie woorde en begrippe te skep.
Dit is nie altyd jou skuld as dit met jou sleg gaan nie – soms is dit ander se besluite wat ‘n direkte negatiewe invloed op jou lewe het.
Die Ekapa-modderstorting het die lewe en omstandighede van soveel mense verander. Mag hoop en genade uit hierdie hartseer-omwenteling groei.
Die beste van alles bly om opreg ander mense met waardigheid te behandel. Om iemand waardig te laat voel skei manne van muise.
Jesus was met sy kruisiging nie ‘n slagoffer van omstandighede nie. Dit wat met Hom gebeur, is sy eie daad van gehoorsaamheid.
Die vrede is van korte duur. Dalk ‘n uur of twee. As jy baie gelukkig is ‘n dag of twee. Daarna kry die narsis die volgende ding om oor ongelukkig…
Watter van die katgevegte ontstel die meeste: Dié wat by die Sol Plaatje-munisipaliteit voortduur, of die katkaskenades op sosialemediaplatforms wat met kunsmatige intelligensie geskep is?
Mnr. Budgie Blou is nou in ‘n tuin in ‘n woonbuurt ingeburger. Byna vergete is sy koue staalkou, die vuil houtstok waarop hy moes sit, die vuil kos- en waterbak.
Dit sou soveel makliker wees as slegte nuus in spesifieke mates afgemeet was en periodiek op voorafbepaalde tye afgelewer word.