Narsiste sien hulself vinnig as die slagoffer. Volgens hulle word hulle te nagekom. Hulle word onregverdig behandel.
Graad eentjie herinner grootmense om elke dag ‘n voorbeeld te wees.
Die dekselse kas in die kombuis. Daar is eetgoed daarbinne wat die luste in jou binneste wek. Jou met ‘n stem begogel en roep. Die kas en sy inhoud soek…
Omdat ons in Januarie nog te geneig was om agtertoe te kyk, kan ons in Februarie sekuur vorentoe na die onbekende op die horison mik.
Ons het afgeleer om te wag. Iemand vertel my van ‘n skaakspel wat per brief vir meer as vyf dekades aangehou het.
Elke mens het sy of haar pakkie, maar vir hom lyk dit glad nie so nie. Jonk begin sy lewe skeefloop – ‘n mens staan verstom. Hy het werklik geen…
Pasaangeërs is nie net mediese toestelle nie. Party dra tekkies en ander is onbekendes-wat-kennisse-word langs jou hospitaalbed.
Narsiste dryf ongekende vrees in hul slagoffers in. Op enige moontlike manier.
Die waarheid is belangrik. Maar soms is kort-duskant-die-waarheid ook belangrik.
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…