Net drie provinsies het alle uitstaande betalings aan skole gemaak voor die sperdatum van 15 November. Boonop moes onderwysdepartemente vanjaar sowat R150 miljoen terugbetaal bloot omdat dit nie bestee is…
Die instel van ‘n verpligte gr.R is ‘n edele ideaal, maar in werklikheid nie oral ewe uitvoerbaar nie, met kwessies wat nog nie antwoorde het nie.
Ons verlang na ‘n God wat die onstuimigheid in ons raaksien, wat iemand stuur om in hierdie tyd by ons te wees en ons te dra as ons moeg geworstel…
Kinders verdwyn sonder ‘n spoor, maar mense was daarby betrokke. As meer mense betrokke raak, deur iets te sê om dit te keer, kan meer kinders veilig wees.
In die Noord-Kaap kan jy net jou ore in ‘n winkelsentrum of op ‘n sportbyeenkoms spits; jy sal wel iewers iets hoor wat jou gaan laat glimlag.
Almal hoef nie soos jy te wees nie. Almal hoef nie te dink soos jy dink nie. Almal hoef nie te hou van dit waarvan jy hou nie. Almal hoef…
Georganiseerde misdaad oor landsgrense heen verryk die sindikaatmeesters, terwyl dié wat ‘n katspoegie betaal word om dit uit te voer, aan die pen ry.
Daar is iets byna heiligs aan die oomblik wanneer die eerste druppels op die sinkdak val. Druppels op die aarde neerplof. Die reuk wat uit die aarde opstyg. Dit is…
Elke doopnaam het ‘n storie. Soms verander mense later jare hul name of voeg nog iets by; soms bring die verskillende maniere om ‘n naam te spel, hoofbrekens.
‘n Mens bou bande, net deur te groet. ‘n Mens hoef nie iemand te ken om te groet nie. Soms kom die grootste verandering deur klein gewoontes en doodgewoon net…