Die wêreld is so stukkend en die wêreld is so boos. Besluit jy, om ongeag alles, ongeag wat, gewoon net liefde te leef. En leef dit opreg, van hart, ook…
Om te weet wanneer die laaste van iets gaan aanbreek maak ons opgewonde; en ons kan daarvoor beplan. Daar is egter baie wat ons vir die laaste keer doen of…
Dankie sê is iets wat ‘n mens leer. Ouma Plaas het gesê ‘n lewe van dankbaarheid moet ook wys in dit wat jy gee.
Die Here laat ongemaklike plekke van gedaante verwissel na ‘n plek waar sy heerlikheid openbaar word.
Met Kersfees slegs ‘n klipgooi ver is die nagenoeg $2,5 biljoen wat glo jaarliks rondom dié feestyd oor die wêreld heen bestee word, besig om van hande te verwissel.
Jy het geweet – van die oomblik verby die sonverbleikte kennisgewingsbord, deur die hek die lisensiekantoor se terrein in, dat ‘n sak vol moed en geduld, en ‘n bottel drinkwater…
Gaan dit altyd goed? Of is dit ‘n goedbedoelde leuen? Of gaan dit goed met sekere aspekte, en met ander nie?
In hierdie tyd wonder ek of ons genoeg moeite doen om ons dae goed deur te bring en met dinge wat goed is, vol te maak.
Dieselfde vermanings herhaal hulself gereeld oor geslagte heen: wat ouma vir ma geleer het, en ma vir kinders, is soms pure herhalings.
Hoekom moet dit sy wees? Hoekom nie die bedrieërs, die korruptes, die moordenaars, die leuenagtige arrogante politici wat hul eie mense vertrap nie.