Georganiseerde misdaad oor landsgrense heen verryk die sindikaatmeesters, terwyl dié wat ‘n katspoegie betaal word om dit uit te voer, aan die pen ry.
Daar is iets byna heiligs aan die oomblik wanneer die eerste druppels op die sinkdak val. Druppels op die aarde neerplof. Die reuk wat uit die aarde opstyg. Dit is…
Elke doopnaam het ‘n storie. Soms verander mense later jare hul name of voeg nog iets by; soms bring die verskillende maniere om ‘n naam te spel, hoofbrekens.
‘n Mens bou bande, net deur te groet. ‘n Mens hoef nie iemand te ken om te groet nie. Soms kom die grootste verandering deur klein gewoontes en doodgewoon net…
November, die warmste maand van lente in die suidelike halfrond, het aangebreek. Dae is meestal goed warm, terwyl nagte steeds ‘n koeligheid bring. Met die “reënwind” wat byna daagliks waai,…
Protes-optredes vind gereeld oor die wêreld heen plaas. Kan dit vir die wie protesteer, verandering bring; of is dit bloot ‘n ongerieflike aksie?
‘n Kaaskrul op die kop lei toe tot vele prettighede by die Rooy-gesin – en ‘n ideale voorlees- en luisteraktiwiteit…
Baie kliënte verstaan nie die konsep dat professionele beroepe wat ‘n diens lewer in terme van tyd werk nie.
Wanneer ‘n mens November binnegaan, kom jy agter nou raak dit einde van die jaar. Mense praat van kom ons los hierdie en daardie vir volgende jaar. Maar maak jou…
Dit is ironies dat Kimberley, wat op 2 September 1882 die eerste stad in die suidelike halfrond geword het om elektriese straatligte in werking te stel, se strate snags nou…