Elke mens het sy eie uitdagings. Die feit dat jy so lank getroud is, beteken nie dit was maklik nie. Die feit dat jy werk het, beteken nie dat jy…
Die moderne wêreld is te vinnig, te gejaag, te vlak, te materialisties, te veel wat die mens nie eintlik is nie. Ons word ons eie monsters.
Sy het so vies geraak vir beterweters, grootpraters, wat lui is as dit by doen kom. Maar vir haar het hulle kritiseer, beter geweet, en aanhou kritiseer. Tot sy niks…
Vra ‘n mens die wêreldwye web of daar enige suiwer ras op aarde oor is, is die antwoord nee. Moderne genetika toon dat alle mense in ‘n mate van gemengde…
‘n Wyfieboomslang, besig met ‘middagete’ in ‘n versamelvoëlnes, het onlangs groot oë vir ‘n groep navorsers en vrywilligers gemaak.
Die mensdom en sy persoonlikhede kan met lekkergoed vergelyk word. Watter soort is jy?
Mag ons elke keer dat ons bid “gee ons vandag ons daaglikse brood,” nie net dink aan ‘n eie tafel nie, maar ook aan die tafels wat leeg is.
Wanneer die eerste somer-reën val, is dat asof mens en dier se binnekant sommer net lig. Dit is ná so ‘n lekker bui reën dat pa die huis sal binnestap…
Dit is nie aldag dat ‘n mens ‘n voël – wat oorspronklik van Suidoos-Asië is – in ‘n tuin in Kimberley opmerk nie.
Dié wat gebore word, sal sterf. ‘n Oeroue wet. Hoe het die mens so eiewys en selfbehep geword om te besluit wie leef, en wie nie. En hoe ons moet…