Die voortdurende wisseling van lewe en dood is om ons heen. Daarom is klein Annie se geboorte ‘n herinnering van die mooi en die goed en die kosbaar van die…
Vriende is inderdaad ‘n gawe. Vriende lag saam, troos en motiveer mekaar. ‘n Ware vriend is nie net ‘n mooiweersvriend nie, maar bly in die omtrek in moeilike tye.
Volgens ‘n 2024-opname is Suid-Afrika die vriendelikste land ter wêreld: Inwoners is glo verwelkomend, en laat besoekers gemaklik voel.
As jy vir tien verskillende persone vra om iets te sê oor die rugbywedstryd wat hulle bygewoon het gaan daar waarskynlik tien verskillende weergawes wees.
Skielik is sy, vanweë konteks, afhanklik van iemand anders. En niemand wil help nie. Sy wat so maklik uit haar pad uit gaan, sy wat so maklik offer, sy wat…
Volgens ‘n jaarlikse verslag voel al hoe meer mense ‘n gedeelte van elke dag kwaad, en het ons verleer om iets konstruktief met dié woede te doen.
Sjokolade is salig. Dit is nou maar wors. So seker as wat die son opkom en die maan ondergaan. Die eerste happie van ‘n towerstafie smelt sorge, en sorge verdamp,
Ons staan en gesels: twee mense wat mekaar van geen kant af ken nie.
‘n Gekonkel kan dikwels so maklik regverdig word; kan so goed verbloem word en is so beredeneerbaar; tog bring dit maar altyd ‘n valse gevoel van oorwinning en laat dit…