‘n Kalahari-wipstert bespied sy omgewing vanaf ‘n tak wat kunstig deur insekte “versier” is.
Soms moet ‘n ma ook soos Pinocchio maak, en nie heeltemal die waarheid vertel nie.
Almal wat in ‘n koshuis grootgeword het, sal onthou van die koshuismoeders wat moes instaan vir jou moeder in die week.
Dr. Hannes Els Arbeid in die Here is nie tevergeefs nie. -1 Korintiërs 15:58 God stuur Moses en Aäron na die magtigste man van die destydse wêreld. In Eksodus 7:3-6…
Die koms van eers die lente, dan die somer, is amper magies. Die oomblik wanneer die winter sy lang asem uitblaas en somer sy asem intrek. Die blare ontvou met…
‘n Natuurlewefotograaf van die Noord-Kaap het onlangs dié weerligformasies afgeneem.
Vroue wat wil en kan, kan tree vir tree saam met ‘n man fisieke werk doen, en selfs ‘n paar swaargewigte se oë laat rek. Hulle moet toegelaat word om…
Op Dinsdag 26 Augustus word internasionale hondedag gevier. Elke hond kry toe inderdaad sy dag. Mense word om verskeie redes aangeraai om honde aan te hou.
‘n Handdruk is ferm. Dit groet en bevestig. Jy moet dit kan vertrou.
‘n Leeunavorsingsprojek, in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) en die Trust vir Bedreigde Natuurlewe (EWT), word in die Kgalagadi-oorgrenspark bedryf.