Plekname kan ‘n mens gereeld oor die oorsprong van ‘n naam laat wonder.
Dit is belangrik dat elkeen van ons weet waartoe ons in staat is. Dit is dalk net so belangrik dat elkeen van ons weet waartoe ons nié in staat is…
Ons staar dikwels so na reuse-probleme om ons dat ons reuse-geleenthede laat verbygaan. Ons sien moontlikhede en geleenthede, maar deins weg omdat ons vrese groter is as ons hoop.
In Augustus, soos nou, waai die wind erg en woes. Die wind moet waai, en ‘n mens moet lief raak vir die wind.
Tree weg uit jou wegkruiphoek en takel ‘n kwessie wat jou na aan die hart is, stukkie vir stukkie − al voel dit of jy nie eens met ‘n tang…
Ons leef in ‘n tyd van armoede van aanraking. Sosiale afstandhouding, lang werksure en groeiende afhanklikheid van tegnologie ontneem mense.
Unieke verskynsel lei tot komposisie deur wêreldbekende komponis.
Iets wat as onbenullig voorkom, kan ‘n mens juis oortuig om op ‘n sekere plek te bly.
Mense onthou atmosfeer, reageer op atmosfeer en word ingebind deur ‘n positiewe atmosfeer. Watter atmosfeer skep jy of laat jy na? Wil mense by jou wees? Of eerder nie?
‘n Besoek aan die Mokala- Nasionale Park buite Kimberley bring altyd ‘n warm gevoel in die hart.