Psalm 121 is ‘n pelgrimslied, ‘n lied vir die pad deur die lewe: Of jy in ‘n nuwe seisoen van die lewe instap, ‘n moeilike tyd deurmaak, of met die…
Met Maandag se ‘shutdown’ wou inwoners nie meer stilbly en ‘shut-up’ nie.
Doen iemand iets goeds, sal die nadraai daarvan binnig ‘n stille dood sterf. Maar wanneer iemand iets slegs doen is dit vir weke ‘n onderwerp.
‘n Klein gebaar, soos beskuit saam met koffie, getuig van hartlikheid, ‘n warm atmosfeer, omgee.
‘n Lewensgrootte bronsbeeld van ‘n donkie in Upington simboliseer sy belangrikheid in die ekonomiese ontwikkeling van die Benede-Oranjeriviervallei.
As jy na mense kan verlang, dan is jy ryk om hulle te kan hê of gehad het. As jy na plekke verlang, dan ken jy plekke waarna jy kan…
Die grootste jeuggenerasie tot nog toe bewoon en bewandel die aarde. Elkeen op aarde verteenwoordig ‘n moontlikheid, maar ook ‘n behoefte.
Mense wat in ‘n restaurant kom en gaan illustreer die voortdurende verandering wat in die lewe plaasvind; en dat ons plek deur iemand anders ingeneem word.
Die winter en sy ysige kouefronte verhinder nie dié blomme om met oorgawe te blom nie.
Moet ons bekommerd wees wanneer ons voortdurend by negatiewe omstandighede aanpas? Of is dit juis positief?