My verjaardag word elke jaar vir ‘n paar weke lank gevier. Verjaarsdagboodskappe is altyd spesiaal, ongeag dat die datum dalk verkeerd is.
Die skrywer deel sy hartseer oor die verlies van sy pa en sy herinneringe aan hom.
Baie dinge in die lewe sal makliker wees indien elkeen sy deel doen, en dit van die begin af reg doen.
Dit is maklik om voortdurend jou omstandighede of ander te verwyt vir die situasie waarin jy jouself bevind. Genesing hiervan is moontlik.
Hoe nodig is dit werklik om altyd jou wil op ander te wil afdruk? Hoe belangrik is dit dat jy altyd gehoor, gesien en na geluister moet word?
Ongeag frustrasies wat deur die Sol Plaatje-munisipaliteit veroorsaak word, kan hulle die afgelope tyd ‘n pluimpie vir deursigtige kommunikasie ontvang.
Kimberley se stasiegebou hou ‘n stille bekoring in. Die eerste trein hier het op 28 November 1885 aangekom, en die stasiegebou is op 31 Julie 1886 geopen.
Kelly Smith en twee mans is skuldig bevind aan mensehandel en ontvoering. Maar daar is tog mense wat meer oor die verdwene Joshlin moet weet. Waarom swyg hulle?
Met ‘n wrang smaak van ‘n nagmerrie word warm strate, klippe en hoonlagte met kaal voete aangedurf. Wat is die werklikheid, of is alles nagmerrie?