Enter the Careline Clinic Rapid Chess Tournament taking place in Kimberley. It caters for both juniors and adults, reinforcing the message that chess is truly a game for everyone.
Waarnemende regter Jane Ngubeni het ‘n bevel in Thapelo Matlala se guns uitgereik, op dieselfde dag waarop die verhoor oor substantiewe klagtes teen hom sou begin.
‘n “Walglike” rioolkrisis by die gebou van die Kimberley-landdroshof veroorsaak chaos in regsverrigtinge, en polisielede en gevangenes word aan dié onhigiënese toestande blootgestel.
‘n Onderonsie het Vrydag voor die hooggeregshof in Kimberley uitgebreek oor die wenslikheid van die provinsiale regering se besluit om die Sol Plaatje-munisipaliteit onder administrasie te plaas.
Keeley Park in Kimberley has become a life-saving landing zone for emergency airlifts after an initiative between St Patrick’s CBC and Rocket Hems.
‘n Ma van vier gebruik in haar debuutpublikasie haar storie om ander te inspireer om hoop, identiteit en geloof te vind.