Die hofsaal in die hooggeregshofsaal in Kimberley was Vrydag volgepak met vakbondlede wat die likwidasie van die Ekapa-myn in die stad teenstaan.
‘n Man wat jare lank vir Jannie Borman (73) in Kimberley en Viljoensdrift gehelp het om sy renperde af te rig is van die moord op Borman aangekla.
Next week, the Northern Cape will host its inaugural Investment and Jobs Conference, designed to position the province as South Africa’s next great mining hub.
‘n Senior staatsadvokaat verbonde aan die Batebeslagleggingseenheid in Kimberley, bly in aanhouding nadat die hof bevind het hy is ‘n moontlike vlugrisiko.
‘n Politieke ontleder sê die skaakmatsituasie by die Sol Plaatje-munisipaliteit is ’n uitgerekte politieke drama wat ook die ANC se vooruitsigte vir die verkiesing in gevaar stel.
The Suzuki Griquas continued their winning streak in this year’s SA Cup series when they defeated the Novita Griffons 71-7, sending them home with a comprehensive victory.
Vroue met geen kunsopleiding skep unieke skilderye te danke aan ‘n kunsprojek deur die William Humphreys Kunsgalery in Kimberley vir vroue wat gevangenisstraf uitdien.
An unforgettable night of laughter with some of the best comedians in the country awaits with the Diamonds and Dorings Comedy Show on Thursday 2 April in Kimberley.
Die Ekapa-modderstorting het die lewe en omstandighede van soveel mense verander. Mag hoop en genade uit hierdie hartseer-omwenteling groei.