The defending champions succeeded in back-to-back wins at the Diamonds and Dorings Kimberley Big Hole Marathon this past weekend.
‘n Geliefde groen ringnekpapegaai is vanoggend uit sy hok in Kimberley verwyder en sy eienaars is rasend van bekommernis oor waar Polly homself mag bevind.
Die verhoor waarin adv. Celeste Nameka en twee ander onder meer teregstaan op moord is Maandag tot volgende jaar uitgestel, glo weens haar komende borgtogaansoek in die nuwe strafsaak teen…
Ná die toekenning van meer as R608 miljoen om die Sol Plaatje-munisipaliteit se wankelende sanitasie-infrastruktuur te verbeter, word ‘n beplanningsfase eers gedoen.
Adv. Celeste Nameka, wat op borgtog vrygelaat is in ‘n saak waarin sy en twee ander van onder meer moord aangekla word, het weer in die hof verskyn op nuwe…
Glynnis Breytenbach, DA-LP, het Donderdag in Kimberley gesê die “ANC se tyd is verby”.
Two of South Africa’s most influential historical figures, Sol Plaatje and Kgosi Luka Jantjie, will be celebrated at a heritage concert this October.
A man was arrested for perjury after opening a false case of car hijacking.
Kenners is onthuts oor “verwarrende” stellings van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley wat beweer die stad se bekende flaminke is terug, dat Kamfersdam se water weer “suiwer is” en die…
The inaugural #SilentWalkAndRun event to raise awareness about issues affecting the Deaf community, recently took place in Kimberley.