In die saak is Wonders Dimakatso Viljoen Mothibi, voormalige hoof van die Departement van Landbou en Grondhervorming, en Fezile Makiwane, voormalige uitvoerende Sassa-hoof aangekla.
A man has been sentenced to life imprisonment after striking a woman on the head with a hammer, and raping her.
Die Sol Plaatje-munisipaliteit is weer in ‘n hofstryd weens ‘bestuursverlamming, institusionele wanfunksionering en grondwetlike versuim’.
Ondanks besware van ‘n advokaat van Kimberley en haar pa, voormalige skoolhoof, wat van moord aangekla word, is bepaal dat die verhoor vanjaar moet begin.
Ná sy terugkeer na sy kantoor het die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit verskeie “kritieke projekte en finansiële kwessies geprioritiseer om die stad se probleme op te los.”
The Sol Plaatje University in Kimberley conferred qualifications on more than 1 500 graduates during its 11th year of graduation ceremonies.
In vanjaar se Absa Wildeklawer Skolesporttoernooi ding spanne van nagenoeg 126 skole in rugby, netbal, sokker en hokkie vanaf 23 April tot 2 Mei in Kimberley mee.
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.
Dipuo Peters, speaker van die Sol Plaatje-munisipaliteit wat reeds twee keer deur die hof beveel is om in haar persoonlike hoedanigheid regskoste te betaal, mag dalk ʼn derde kostebevel teen…