Waarnemende regter Jane Ngubeni het ‘n bevel in Thapelo Matlala se guns uitgereik, op dieselfde dag waarop die verhoor oor substantiewe klagtes teen hom sou begin.
‘n “Walglike” rioolkrisis by die gebou van die Kimberley-landdroshof veroorsaak chaos in regsverrigtinge, en polisielede en gevangenes word aan dié onhigiënese toestande blootgestel.
‘n Onderonsie het Vrydag voor die hooggeregshof in Kimberley uitgebreek oor die wenslikheid van die provinsiale regering se besluit om die Sol Plaatje-munisipaliteit onder administrasie te plaas.
Sportspanne van Diamantveld en Jim Fouché het onlangs in rugby, netbal en hokkie meegeding, en wedstryde het in goeie sportmanskap plaasgevind.
Keeley Park in Kimberley has become a life-saving landing zone for emergency airlifts after an initiative between St Patrick’s CBC and Rocket Hems.
The provincial finals of the South African Schools Choral Eisteddfod (SASCE) take centre stage on 28 and 29 May in the Mittah Seperepere Convention Centre in Kimberley. Members of the…
Om dringende herstelwerk aan die dak van die Ons Huis-ouetehuis te kan doen, het twee finaliste van die Mnr. en Mej. Diamantveld-kompetisie geld daarvoor ingesamel.