Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Through science, mathematics, technology, career guidance, robotics, Girls in Science Clubs, astronomy, reading initiatives, sleepovers, tours, educational visits and community outreach, the centre has reached an average of 10 000…
Vyf klublede is gekies om die Westelike Provinsie te verteenwoordig en teen die land se beste vegkunstenaars mee te ding.
Die kompetisie volg op die sukses van die eerste Skilder met Woorde-projek in 2021, waartydens leerders uitgenooi is om een van Anton Goosen se liedjies in ‘n kunswerk uit te…
Colin Davids se hond Tyson het vroeg in Februarie vanjaar uit sy erf verdwyn en is sedertdien nie weer gesien nie.
Die maatskappy, waar sowat 1 400 mense werk, het in ‘n verklaring aan WeskusNuus (Weslander se susterskoerant) gesê die besluit volg na deeglike oorweging van verskeie faktore.
Volgens Thyrone Williams, adjunkburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, is Rhode die laaste keer Sondag omstreeks 02:30 gesien toe sy haar woning in die Laingville-buurt verlaat het.
Ernie Mellet, skrywer en hoofopleier van die Amateur- Skrywersbond, hou volgende maand, op Saterdag 18 Julie, ‘n praatjie in die Piketberg-biblioteek.
Volgens raadslid Theressa Rossouw moet die veiligheid van kinders altyd ‘n prioriteit wees.
Jurie Hayes se o.13-sokkerspan spog met toernooibeker