Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die R300 miljoen Paternoster-bedrogsaak is tot Maart 2027 uitgestel, terwyl ondersoeke en moontlike verdere aanklagte steeds afgehandel moet word.
Joswin Owies (35) uit Eendekuil is in die Piketbergse landdroshof skuldig bevind aan daggahandel en tot R4000 boete gevonnis.
’n Video van ’n vrou wat vermoedelik tik rook terwyl drie kinders langs haar is, het wyd op sosiale media versprei.
Vyf mense het in die Hopefield-landdroshof verskyn in verband met die moord op Clarence Pietersen, wat op 28 Augustus doodgeskiet is.
The latest Weslander E-Edition is out now, featuring the week’s top local stories, community news, developments and events from across the West Coast
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
Vredendal-polisie se langdurige ondersoek lei tot skuldigbevinding van Jacky Bruno in ’n dwelmhandel-saak wat in 2022 begin het.
Die formele akte van beskuldiging teen oudpolisieman Jean-Paul Malgas bring die New Somerset-hospitaal-drievoudige moordsaak ná jare se vertragings nader aan verhoor.
Onwettige drank ter waarde van sowat R420 000 is Maandag 3 Augustus tydens ’n intelligensiegedrewe operasie in die Saldanha-omgewing gekonfiskeer.
Weslander E-Edition – 28 July 2026: Local West Coast news, headlines, community events and sports in a downloadable PDF.