Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Saldanhabaai, wat vir ‘n tweede agtereenvolgende week weg van die huis gespeel het, het in die eerste kragmeting (15:00) die tuisspan op die Wesbank-sportterein gepak en in die vierde minuut…
The partnership was celebrated at a high tea at the Langebaan Yacht Club on Wednesday 21 October, where 27 women gathered for a fun and beautiful day of women celebrating…
’n 58-jarige man het in die Vredendal-landdroshof verskyn nadat die polisie vuurwapens, ammunisie en ’n onbekende middel in sy voertuig gevind het.
Die ondersoek, wat data van Januarie tot September 2026 insluit, toon hoe verskillende uitgawes oor dié tydperk verander het.
GOOD-party neem wyk 12 oor ná 32 jaar van ANC-beheer.
Die voorval het tussen 18:00 en 20:00 voor die ingang na die plaas Patrysberg plaasgevind.
Die toernooi, wat gedurende die Desember-skoolvakansie plaasvind, bring topskoolspanne van reg oor die wêreld byeen en bied aan jong rugbyspelers die geleentheid om hul vaardighede teen spelers uit verskillende lande…
Met al 25 stembusse in die Saldanhabaai-munisipaliteit getel, lyk dit volgens voorlopige uitslae dat die Demokratiese Alliansie (DA) die beheer behou met 49,11% van die stemme.
Langebaan se polisiëringsforum skenk die helfte van die stasie se prysgeld aan St Helenabaai ná dié stasie se verbetering in netheid tydens die Weskus-kompetisie.
Gieters & Goeters-mark vier plaaslike handwerk, entrepreneurskap en gemeenskapsgees.