Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Brand in Vredenburg-hokkie eis na bewering die lewens van ma en kind.
Die DFFE het PHV in Suid-Afrikaanse sardyne bevestig, maar ondersoek nog of die virus die huidige massasterftes veroorsaak.
Die skuif beteken dat sportuitslae makliker en vinniger aan ons lesers beskikbaar gestel kan word.
Frikkie Theron, voorsitter van die Moorreesburg-boerevereniging, het ná die onlangse Swartlandskou sy kommer met Weslander gedeel oor die droogte en toenemende druk op plaaslike koringprodusente.
’n Video van ’n vrou wat vermoedelik tik rook terwyl drie kinders langs haar is, het wyd op sosiale media versprei.
Sandra sê sy is dié Sondagoggend deur suster Beukes gebel en gevra om na Eilandhuis te kom omdat daar ’n voorval met Nicola was. Toe sy vra wat gebeur het,…
Die polisie het bevind Nicola Liebenberg se dood was toevallig, terwyl ’n afsonderlike aanrandingsaak steeds in die hof voortduur.
Weslander E-Edition — 10 September 2026: local news, community updates, events, sport and classifieds serving the West Coast region.
Die kampioenskappe is deur die SAJSV in samewerking met die Weskus-distrik aangebied en het op die Swartbergsvlei-plaas plaasgevind.
Three West Coast College artisans secure national podium finishes, showcasing exceptional skills and dedication.