Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vyf mense het in die Hopefield-landdroshof verskyn in verband met die moord op Clarence Pietersen, wat op 28 Augustus doodgeskiet is.
’n Nuwe ondersoek werp lig op Hopefield se besondere plantdiversiteit en kommer oor die moontlike omgewingsimpak van die voorgestelde projek.
Eilandhuis in St. Helenabaai het vanaf 1 September nuwe bestuur en ’n nuwe naam, ná onlangse regsoptrede oor die tehuis.
Die 92ste Swartlandskou bied nog vandag en môre landbou, vermaak, uitstallings en iets vir die hele gesin.
Met agt weke voor die verkiesing vra dié rubriek: As jy jou eie manifes kon skryf, wat sou daarin staan?
Regstryd geloods om Die Eiland Huis se raad te verwyder.
Sandveld-boer wen nasionale titel te midde van veranderende klimaat.