Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Bekende gemeenskapsleier op Paternoster erken hy het sy 13-jarige dogter verkrag terwyl hy geweet het hy is HIV-positief en haar kon besmet.
Die polisie het Donderdag 22 Oktober om 10:50 die woning van Allister Jacobs (52) in Okkerneutlaan deursoek en beslag gelê op 382 sakkies tik en 60 heel Mandrax-tablette.
Die strafregproses behels verskeie stappe, van inhegtenisneming en borgtog tot verhoor en vonnis, wat verklaar waarom sake soms uitgestel word.
’n Paternoster-man is tot 55 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting en poging tot moord op sy 13-jarige dogter in Mei 2025.
LANGEBAAN – Die saak teen ’n 21-jarige man wat van die beweerde verkragting van ’n driejarige kleuter in Seaviewpark aangekla word, is Dinsdag 27 Oktober in die Hopefield-landdroshof uitgestel. Die…
Stephen Nero (36) is verlede Donderdag (22 Oktober) in Murraystraat, Diazville, doodgeskiet. Slegs drie dae later, die afgelope Sondagoggend (25 Oktober), is sy neef, Walasrie Ehrenreich (39) – alombekend as “Assie”…
’n 21-jarige Theo Kleinsmith is Maandagaand in Vraagomstraat, Diazville, verskeie kere geskiet, te midde van twee ander onlangse noodlottige skietvoorvalle.
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, ‘n distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie.