Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Die doel was om bewustheid oor manlike kanker te skep.
-
Die houtkaai in die Sandy Point-hawe in St Helenabaai het gedeeltelik ineengestort, vermoedelik weens die baggerboot Hopper 1 se langdurige vasmeerplek.
-
Die seniors het in die kwarteindronde die gunstelinge uitgeskakel om hul plek onder die top-vier te verseker.
-
Die geleentheid word deur Realtor of Excellence West Coast aangebied en bied drie swem- opsies, met pryse vir vinnige swemmers en selfs vir die bes geklede deelnemer aan die 500 m-pretswem.
-
Moorreesburg-inwoners veg teen planne vir ’n reuse-sonplaas en datasentrum weens kommer oor waterverbruik, kragverbruik en die impak op die omgewing.
-
Die jaarlikse Visfabrieketoernooi vind Vrydag en Saterdag in Velddrif plaas, met sokker, netbal en rugby en ’n borgskap van R80 000.
-
On Saturday 24 October, more than 300 people gathered for the town’s inaugural Shark Bay Full Moon Hike, raising funds for Langebaan Animal Care.
-
Voters must bring a valid smart ID card, green barcoded ID book or valid temporary identity certificate.
-
Die strafregproses behels verskeie stappe, van inhegtenisneming en borgtog tot verhoor en vonnis, wat verklaar waarom sake soms uitgestel word.










