Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
’n Bejaarde egpaar is doodgeskiet op ’n piekniekbankie in Jacobsbaai gevind, terwyl die polisie die omstandighede van die voorval ondersoek.
-
’n Man verskyn in die hof nadat Citrusdal-polisie twee ongelisensieerde vuurwapens en 149 rondtes ammunisie tydens ’n deursoeking gevind het.
-
Weslander E-Edition — 27 August 2026: Local news, headlines and community updates from the West Coast, delivered in a digital weekly edition.
-
’n Uiters seldsame grootbekhaai het Saterdag22 Augustus in St Helenabaai se hawe uitgespoel. Navorsers ondersoek die karkas en moontlike oorsaak van vrekte.
-
’n Plaaslike koffiewinkel maak sy deure oop vir professionele persone, entrepreneurs en sake-eienaars vir ’n oggend van netwerkvorming en die deel van idees op Vrydag 4 September.
-
Vermeende inbreker verskyn in hof nadat hy na bewering saam met twee makkers probeer om by ’n besigheidsperseel in Vredenburg in te breek.
-
Hopefield-polisie soek hulp om man in lykskouingsaak te identifiseer.
-
Western Cape High Court dismisses a challenge against government approval for offshore seismic testing, allowing TGS Geophysical Company’s survey to proceed.
-
Weslander E-Edition – 20 August 2026: Latest local news, community stories, events and classifieds from the Weskus region.
-
Genetiese materiaal van ’n sardynherpesvirus is in dooie visse opgespoor, maar wetenskaplikes ondersoek steeds of dit die vrektes veroorsaak.









