Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Koen weer aan stuur van sake by Saldanhabaai-munisipaliteit
Saldanhabaai se nuwe munisipale raad ingesweer; Koen herkies as burgemeester.
-
Projek gaan landbouvaardighede aan gevangenes oordra
Gevangenes van sentrums oor Suid-Afrika heen gaan danksy ‘n nuwe projek landbouvaardighede aanleer en so ‘n beter toekoms binne gaan.
-
Wes-Kaap se ontwikkelingsplan wek kommer by omgewingsaktiviste
Die Wes-Kaapse regering verdedig sy konsep-ontwikkelingsraamwerk vir 2035 te midde van kritiek oor die Weskus se toekoms en openbare deelname.
-
Kinders se veiligheid onder die soeklig ná tragiese sterftes
Drie jong kinders sterf tragies; gemeenskappe vra groter huishoudelike veiligheidsbewustheid.
-
Ouers en ooms weer in hof oor beweerde seksuele misbruik van minderjarige kinders
VREDENBURG – Drie mans en ‘n vrou het op Donderdag 19 November weer in die streekhof verskyn op verskeie aanklagte wat verband hou met die beweerde seksuele misbruik van drie…
-
‘Dit kon soveel erger gewees het’ ná taxi en motor bots
Nooddienste was op die toneel van ‘n motor-ongeluk op die St Helenabaai-pad op Donderdag 19 November.
-
Matrikulante aangemoedig om veilig fees te vier ná jare se harde werk
Matrikulante en onderwysminister maan jongmense om matriekvieringe veilig te geniet.
-
Phelan mis sperdatum vir omgewingsverslag oor brandstofaanleg
Die beoogde Phelan eFuels-brandstofprojek naby Hopefield se huidige omgewingsaansoek gaan verval nadat ’n belangrike indieningsperdatum weens vertragings misgeloop word.
-
Twee maselsgevalle in Saldanha aangemeld
Twee maselsgevalle in Saldanhabaai wek kommer oor immunisasie.
-
Nuwe Bergrivier-munisipaliteit raad vir vyf jaar ingehuldig
Mario Wessels lei nuwe Bergrivier-raad ná DA se meerderheid behou.










