Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Gieters & Goeters-mark lok besoekers met handgemaakte produkte en tuisgebak
Gieters & Goeters-mark vier plaaslike handwerk, entrepreneurskap en gemeenskapsgees.
-
VERKIESING 2026: Voorlopige uitslae dui op DA wat Weskus behou en PA wat sterk groei
Die Demokratiese Alliansie (DA) blyk sy greep op die Weskus-distriksmunisipaliteit te behou as na die verkiesingsuitslae gekyk word wat vandag instroom.
-
Matthew Dreyden van Velddrif gekies vir internasionale jongleiersberaad
Dreyden se keuring volg nadat hy deur die Oranjezicht Market Community as een van ’n beperkte groep Suid-Afrikaners vir dié internasionale inisiatief gekies is.
-
VERKIESING 2026: Verskeie politieke partye in Saldanhabaai se plakkate vóór verkiesing gevandaliseer
Politieke kandidate spreek kommer uit oor beskadigde en verwyderde verkiesingsplakkate.
-
WAARSKUWING | Kiesers gemaan om voor te berei op snikhete verkiesingsdag, Woensdag 4 November
Kiesers moet voorberei op hitte, padsluitings en verkeersreëlings
-
Visfabrieke 2026: White Sharks en Selecta wen vanjaar groot – kyk foto-album
Kyk wie het die rugby, netbal en sokker by die Visfabrieketoernooi in Velddrif gewen.
-
Trokongeluk in Vanrhynspas: Motoriste om geduld gevra met uitsleep
Vragmotor word uit Vanrhynspas gesleep.
-
Pa het geweet hy is HIV-positief toe hy tienerdogter verkrag
‘n Bekende gemeenskapsleier op Paternoster erken hy het sy 13-jarige dogter verkrag terwyl hy geweet het hy is HIV-positief en haar kon besmet.
-
Houtkaai verloor stryd teen lank geankerde baggerboot
Die houtkaai in die Sandy Point-hawe in St Helenabaai het gedeeltelik ineengestort, vermoedelik weens die baggerboot Hopper 1 se langdurige vasmeerplek.
-
Nee vir datasentrum, sê Moorreesburg-inwoners
Moorreesburg-inwoners veg teen planne vir ’n reuse-sonplaas en datasentrum weens kommer oor waterverbruik, kragverbruik en die impak op die omgewing.










