Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
VERKIESING 2026 | Kandidate sit hul planne vir Saldanhabaai uiteen
Burgemeesterskandidate deel planne vir Saldanhabaai voor die plaaslike verkiesing.
-
Waarom word hofsake uitgestel? Só werk die strafregproses
Die strafregproses behels verskeie stappe, van inhegtenisneming en borgtog tot verhoor en vonnis, wat verklaar waarom sake soms uitgestel word.
-
Paternoster-pa wat tienerdogter verkrag en probeer vermoor, gaan 55 jaar tronk toe
’n Paternoster-man is tot 55 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting en poging tot moord op sy 13-jarige dogter in Mei 2025.
-
Borgtogaansoek teen beskuldige in kleuterverkragtingsaak in Langebaan steeds aan die gang
LANGEBAAN – Die saak teen ’n 21-jarige man wat van die beweerde verkragting van ’n driejarige kleuter in Seaviewpark aangekla word, is Dinsdag 27 Oktober in die Hopefield-landdroshof uitgestel. Die…
-
Piketbergers vra: Waar’s die beloofde voetgangerbrug?
Piketbergse sake-eienaars eis duidelikheid oor middedorpuitbreiding en munisipale ontwikkelingsplanne.
-
Pilchard herpesvirus found in many dead sardines, strengthening link to mass die-off
Laboratory tests found pilchard herpesvirus more frequently in dead and sick sardines than in healthy fish, strengthening its link to the mass die-off.
-
Onderwysers knak onder voortslepende bendegeweld by Worcester-skool
Desperate onderwysers reik uit na minister van polisie om bendegeweld op skool te help vas vat.
-
Diazville Primêr vier Joshlin se verjaarsdag
Diazville Primêr vier Joshlin se negende verjaardag en hou hoop lewend.
-
KYK | Diazville Primêr vier Joshlin se verjaarsdag
Diazville Primêr vier Joshlin se negende verjaardag en hou hoop lewend.
-
Polisievrou van Lichtenburg doodgery by voetoorgang voor winkelsentrum
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.










