Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bergrivier versterk brandweer se vermoëns met nuwe HAZMAT-toerusting
Bergrivier se brandweer versterk noodreaksie met nuwe HAZMAT-toerusting en opleiding.
-
Leerder haal Weskus rugby-span
Jurie Hayes Primêr wens vir Ivano Matshoni geluk. Hy is opgeneem in Weskus-rugby se o.12 A-span, wat die komende naweek in Porterville speel .
-
Voorgestelde soutmynuitbreiding laat vrae oor Velddrif se rivier en natuur
Die openbare kennisgewing nooi belanghebbende en geaffekteerde partye om hul naam, kontakbesonderhede en aard van belangstelling te registreer. Die sperdatum vir registrasie is 24 Augustus 2026.
-
Weskus Dames A-span verower brons
Die span se puik prestasie is ‘n bewys van hul harde werk, toewyding en spanpoging.
-
Beker-opwinding kom
Die Sanlam Boland-groot-uitdaagbekerkompetisies in die ses streke nader sy einde. Met drie wedstryde oor kry spanne ‘n laaste kans om te kwalifiseer.
-
Natuur steier onder ongekende weerstoestande
Plaaslik, in die Weskus, bly noodsaaklike opvolgreën weg terwyl koringlande en ander landbouaanplantings begin kwyn. Die gewilde blommeseisoen word ook geraak. Vroeër vandeesmaand het die organiseerders van die jaarlikse veldblomskou…
-
NSRI vereer sy helde só
Die aand se hoogste eerbewyse het betrekking gehad op ‘n dramatiese reddingsoperasie by die Grootdraaidam in Mpumalanga op 29 Desember 2025.
-
‘Net twee katte kan bly’
Diereliefhebbers het hul kommer uitgespreek oor die verwydering van ‘n “kolonie” katte by die Velddrif River Restaurant & Shipwreck Bar, ná ‘n berig op weslander.co.za.
-
Jeugkamp beloof ’n naweek van groei, geloof en nuwe vriendskappe
Mumtaz Limitless bied van 28 tot 30 Augustus 2026 ’n junior en tiener kamp by Dwarskersbos vakansie-oord aan. Die kamp word deur die Abundant Life-span gefasiliteer en dra die tema…
-
Vyf aangekeer ná winkelrooftog
Die verdagtes is op Piketberg, sowat 128 km van Lambertsbaai af, vasgetrek nadat die polisie inligting ontvang het dat die verdagtes in die rigting van Kaapstad beweeg.










